|
Beginner Spots Near De Kelders,Gansbaai,franskraal 1 Year, 4 Months ago
|
Karma: 0
|
|
Hi I am a total beginner, I would like to know if there are any suitable beginner spots from Pearly Beach to Hermanus or in between especially in the de Kelders area or Gansbaai?
Thanks
Vlok
|
|
|
|
|
|
|
Re:Beginner Spots Near De Kelders,Gansbaai,franskraal 1 Year, 4 Months ago
|
Karma: 4
|
|
Hi Vlok
Welkom op die forum.
Ek is jammer ek kan jou nie inligting gee wat jy nodig het nie..
Maar bly op die forum en hou aan vrae vra ens.
Jy kan deur Tino (hy is ook n lid op die forum) in verbinding kom met Tommie Botha.
Hy het vir jou al die inligting oor al die plekke aan die kaap..
Sterkte.
Groete
Johann
|
|
|
|
|
|
|
Re:Beginner Spots Near De Kelders,Gansbaai,franskraal 1 Year, 4 Months ago
|
Karma: 0
|
|
Hi Johann
Baie Dankie
Groete Vlok
|
|
|
|
|
|
|